Explore Afrikaans, This and more!

Explore related topics

Kyk net hoe oulik is die Afrikaans-bedrukte kussingsloop. Die potjie in die agtergrond gee dit sommer so 'n egte Suid-Afrikaanse gevoel.

Op Die Hoek, Arniston: http://www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/op-die-hoek

Die Voorbladmodel se mooi woorde, uit die Sarie-tydskrif

Die winkel op Paternoster-kuns.

Die winkel op Paternoster-kuns.

"Bitter in die mond maak die hart gesond." (T-hemp beskikbaar by www.hellopretty.co.za)

Vadersdag is om die draai! Kyk nét hoe spoggerig is dié aanhalingprent.

Dis Gekkedag! Het iemand jou al 'n rat voor die oë gedraai? Vertel, vertel!

Pinterest
Search