Explore Wees, This and more!

Explore related topics

Daar sal altyd 'n slang in die paradys of 'n Judas in die span wees... Maar dit moet nooit ons fokus van Jesus aflei nie.

Wanneer God vir jou wys om aan te beweeg, beweeg aan. Moenie dat die verlede jou terug hou van God se seëninge nie.

Here, ek weet nie aldag of my hart hierdie leeftyd gaan oorleef nie. Dit voel of ek nie inpas in 'n wêreld waar my waardes en behoeftes anders is as die deursnit mens is nie. Ek weet ons is nie gemaak om in te pas nie, maar help my asseblief my hart beskerm sodat hierdie goed net nie meer saak nie.

Al gaan dit hoe swaar en ek nie my hartsbegeertes kry nie, glo ek nog steeds in genade onbeskryflik groot; dat daar krag is in die naam en  bloed van Christus; ek nie alleen is nie en dat Jesus my hoor en met my praat; ek die enige ware lewende God se kosbare skepsel is vir wie Hy Sy seun gestuur het om vir my te sterf. Ek is geseënd en word beskerm deur die Allerhoogste.  Nou en vir altyd.....Tot in ewigheid.

Soos wat winter ons beskruip, daal 'n besef dat die seioen besig is om te draai. Dit is dieselfde in ons geestelike lewens. Ons gaan deur seisoene van wanhoop tot oorvloed; en wanneer en hoe dit gebeur is buite ons beheer. Wat ons wel moet aanhou glo, is dat Jesus ons veral in die woestynland te gemoed kom met Sy genade.

Die murasies in ons lewens is bakens van 'n verlede waaraan ons vasklou. As ons nie laat gaan nie, kan Jesus nie die gebrokenheid herstel nie. Breek alles af want daar is geen meer lewe nie. Daar kort 'n nuwe fondasie.

Die doel is nie om mense te smeek om in die ark te klim nie.  "Wie na julle luister, luister na My; en wie julle verwerp, verwerp My; en wie My verwerp, verwerp Hom wat My gestuur het." (Lukas 10:16)  Hou net aan bou en  laat weet almal die reën is oppad ...

Jesus called Peter a "rock" long before Peter was stable and mature. He leads us by calling out what He sees, not by calling out our failures.

God does not say that we will never pass through difficulties or pressures or trying times. We will pass through water, through desserts and even through fire. But God promises us His presence and His grace. He also promises that nothing will harm us or destroy His purpose of good for us

It was not the nails that kept Jesus on the cross ..... It was His love for us.

Pinterest
Search