Explore Bybel Beloftes, Die Bybel and more!

Explore related topics

Dag 74 Bybelvers: Psalm 55:23 Laat jou sorge aan die Here oor, Hy sal vir jou sorg. Hy sal die regverdige nie in die steek laat nie.

Dag 92 Bybelvers: Efe 6:11 Trek die volle wapenrusting aan wat God julle gee, sodat julle op julle pos kan bly ondanks die listige aanslae van die duiwel.

Dag 54 Bybelvers: Psalm 103:17 DB Daar is geen grense aan die Here se liefde nie.  Dit sal vir altyd aanhou vir mense wat Hom dien, vir geslagte lank.

Dag 43  Bybelvers: 1 Petrus 5:7 Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.

Dag 11  Bybelvers: Psalm 103:12-13 (Die Boodskap) So ver as wat die verste punte van die heelal van mekaar af is, so ver, en nog verder, vat Hy ons sondes se straf van ons af weg. Net soos ouers hulle kinders versorg, so vesorg die Here elkeen wat Hom dien met arms vol liefde.

Dag 61 Bybelvers: Psalm 27:1 Die Here is my lig en my redder, vir wie sou ek bang wees? Die Here is my toevlug, vir wie sou ek vrees?

Dag 51 Bybelvers: Psalm 34:10 Julle wat aan die Here behoort, dien Hom! Wie Hom dien, het geen gebrek nie.

Dag 150 Byelvers2 Sam 22:34 Hy maak my voete soos dié van 'n ribbok; op hoë plekke laat Hy my stewig staan.

Dag 91 Bybelvers:  Openbaring 22:4 Hulle sal Hom sien, en sy Naam sal op hulle voorkoppe wees.

Dag 145 Bybelvers 1 Pet 5:4 (DB) Wanneer Jesus, die Een wat so goed vir ons almal sorg, weer kom sal Hy julle soos konings behandel.  Hy sal julle die eer gee wat net konings kry en niemand sal dit van julle kan wegvat nie.

Pinterest • The world’s catalogue of ideas
Search